Amos 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 “‘Kyk! Daar kom dae’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘en ek sal ’n honger in die land stuur, nie ’n honger na brood nie en nie ’n dors na water nie, maar om die woorde van Jehovah te hoor.+ Amos Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 8:11 Die Wagtoring,2004/11/15, bl. 25 2004/5/1, bl. 16-17
11 “‘Kyk! Daar kom dae’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘en ek sal ’n honger in die land stuur, nie ’n honger na brood nie en nie ’n dors na water nie, maar om die woorde van Jehovah te hoor.+