Miga 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+ Miga Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:1 Die Wagtoring,2003/8/15, bl. 12
2 “Wee dié wat skadelike planne beraam, en dié wat beoefen wat sleg is, op hulle beddens!+ By die môrelig voer hulle dit uit,+ omdat dit in die mag van hulle hand is.+