Miga 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ek sal die een wat mank was, ’n oorblyfsel maak,+ en die een wat ver verwyderd was, ’n magtige nasie;+ en Jehovah sal as koning oor hulle heers op die berg Sion, van nou af en tot onbepaalde tyd.+
7 En ek sal die een wat mank was, ’n oorblyfsel maak,+ en die een wat ver verwyderd was, ’n magtige nasie;+ en Jehovah sal as koning oor hulle heers op die berg Sion, van nou af en tot onbepaalde tyd.+