8 En die oorblywendes van Jakob sal onder die nasies, tussen baie volke, soos ’n leeu onder die diere van ’n woud word, soos ’n jong maanhaarleeu onder troppe skape, wat, wanneer hy deurtrek, beslis vertrap sowel as verskeur;+ en daar is geen verlosser nie.