Miga 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wee my,+ want ek het soos die ingesamelde somervrugte geword, soos die oesoorblyfsels van ’n druiweoes!+ Daar is geen druiwetros om te eet nie, geen vroeë vy, wat my siel sou begeer nie!+
7 Wee my,+ want ek het soos die ingesamelde somervrugte geword, soos die oesoorblyfsels van ’n druiweoes!+ Daar is geen druiwetros om te eet nie, geen vroeë vy, wat my siel sou begeer nie!+