Miga 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hulle hande is op die kwaad, om dit goed te doen;+ die vors vra iets, en hy wat regspreek, doen dit vir die beloning,+ en die vername man spreek die begeerte van sy siel uit, ja, sy eie begeerte;+ en hulle vleg dit ineen. Miga Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 7:3 Jehovah se dag, bl. 78 Die Wagtoring,2003/8/15, bl. 20
3 Hulle hande is op die kwaad, om dit goed te doen;+ die vors vra iets, en hy wat regspreek, doen dit vir die beloning,+ en die vername man spreek die begeerte van sy siel uit, ja, sy eie begeerte;+ en hulle vleg dit ineen.