Miga 7:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Moenie oor my bly wees nie, o my vyandin.+ Al het ek geval, ek sal beslis opstaan;+ al woon ek in die duisternis,+ Jehovah sal vir my ’n lig wees.+
8 Moenie oor my bly wees nie, o my vyandin.+ Al het ek geval, ek sal beslis opstaan;+ al woon ek in die duisternis,+ Jehovah sal vir my ’n lig wees.+