15 Dit is die uitgelate stad wat in veiligheid gesit het,+ wat in sy hart gesê het: ‘Ek is, en daar is niemand anders nie.’+ Hoe het dit tog ’n voorwerp van verbasing geword, ’n plek waar die wilde diere uitgestrek lê! Elkeen wat daar verbygaan, sal fluit; hy sal met sy hand skud.”+