11 “Want van die opgang van die son af, ja, tot sy ondergang sal my naam groot wees onder die nasies,+ en op elke plek sal offerrook+ gebring word, sal ’n gawe vir my naam aangebied word, ja, ’n rein gawe;+ want my naam sal groot wees onder die nasies”,+ het Jehovah van die leërs gesê.