Maleagi 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “En dit is die tweede ding wat julle doen, waardeur die altaar van Jehovah met trane bedek word, met gehuil en gesug, sodat daar nie meer aan die offergawe aandag geskenk of enigiets uit julle hand met welgevalle aangeneem word nie.+ Maleagi Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 2:13 Die Wagtoring,2007/12/15, bl. 26 2002/5/1, bl. 17-18
13 “En dit is die tweede ding wat julle doen, waardeur die altaar van Jehovah met trane bedek word, met gehuil en gesug, sodat daar nie meer aan die offergawe aandag geskenk of enigiets uit julle hand met welgevalle aangeneem word nie.+