Matteus 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer+ in, en nadat jy jou deur toegemaak het, bid tot jou Vader wat in die geheim is;+ dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon. Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:6 Die Wagtoring,2010/10/1, bl. 9 2009/2/15, bl. 16 2007/2/1, bl. 19
6 Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer+ in, en nadat jy jou deur toegemaak het, bid tot jou Vader wat in die geheim is;+ dan sal jou Vader wat in die geheim toekyk, jou beloon.