Matteus 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Moenie wat heilig is, vir die honde gee nie,+ en moet ook nie julle pêrels voor die varke gooi nie, sodat hulle dit nie miskien onder hulle pote sal vertrap+ en omdraai en julle verskeur nie. Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 7:6 Ontwaak!,2000/2/8, bl. 21 Grootste mens, hfst. 35
6 “Moenie wat heilig is, vir die honde gee nie,+ en moet ook nie julle pêrels voor die varke gooi nie, sodat hulle dit nie miskien onder hulle pote sal vertrap+ en omdraai en julle verskeur nie.