Matteus 8:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Maar hy het vir hulle gesê: “Waarom is julle bang, julle kleingelowiges?”+ Toe het hy opgestaan en die winde en die see bestraf, en daar het ’n groot kalmte gekom.+
26 Maar hy het vir hulle gesê: “Waarom is julle bang, julle kleingelowiges?”+ Toe het hy opgestaan en die winde en die see bestraf, en daar het ’n groot kalmte gekom.+