Matteus 13:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarom praat ek met hulle deur middel van illustrasies, want hulle kyk, maar hulle kyk tevergeefs, en hulle hoor, maar hulle hoor tevergeefs, en ook begryp hulle nie die sin daarvan nie;+
13 Daarom praat ek met hulle deur middel van illustrasies, want hulle kyk, maar hulle kyk tevergeefs, en hulle hoor, maar hulle hoor tevergeefs, en ook begryp hulle nie die sin daarvan nie;+