Matteus 13:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Hy het vir hulle nog ’n illustrasie vertel: “Die koninkryk van die hemele is soos suurdeeg+ wat ’n vrou geneem en in drie groot mate meel verberg het, totdat die hele massa deursuur was.” Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 13:33 Die Wagtoring,2014/12/15, bl. 8-10 2008/7/15, bl. 19-21 God se Koninkryk, bl. 90-91
33 Hy het vir hulle nog ’n illustrasie vertel: “Die koninkryk van die hemele is soos suurdeeg+ wat ’n vrou geneem en in drie groot mate meel verberg het, totdat die hele massa deursuur was.”