Matteus 23:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle kan kom,+ van die bloed van die regverdige+ Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 23:35 Jesus – Die weg, bl. 254 Die Wagtoring,1990/3/1, bl. 24
35 sodat al die regverdige bloed wat op die aarde vergiet is, oor julle kan kom,+ van die bloed van die regverdige+ Abel+ af tot die bloed van Sagariʹa, die seun van Baragʹja, wat julle tussen die heiligdom en die altaar vermoor het.+