Matteus 26:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 In daardie uur het Jesus vir die skare gesê: “Het julle soos teen ’n rower uitgekom met swaarde en knuppels om my te arresteer?+ Dag vir dag het ek in die tempel+ gesit en leer, en tog het julle my nie in hegtenis geneem nie.
55 In daardie uur het Jesus vir die skare gesê: “Het julle soos teen ’n rower uitgekom met swaarde en knuppels om my te arresteer?+ Dag vir dag het ek in die tempel+ gesit en leer, en tog het julle my nie in hegtenis geneem nie.