Matteus 27:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Terwyl hy op die regterstoel gesit het, het sy vrou bowendien na hom toe gestuur en gesê: “Moet niks met daardie regverdige+ man te doen hê nie, want weens hom het ek vandag in ’n droom baie gely.”+ Matteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 27:19 Grootste mens, hfst. 122
19 Terwyl hy op die regterstoel gesit het, het sy vrou bowendien na hom toe gestuur en gesê: “Moet niks met daardie regverdige+ man te doen hê nie, want weens hom het ek vandag in ’n droom baie gely.”+