Markus 4:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hy het verder vir hulle gesê: “’n Lamp word tog nie gebring om onder ’n maatemmer of onder ’n bed gesit te word nie, of hoe? Dit word gebring om op ’n lampstaander gesit te word, nie waar nie?+ Markus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 4:21 Die Wagtoring,2004/3/15, bl. 18 Grootste mens, hfst. 43
21 En hy het verder vir hulle gesê: “’n Lamp word tog nie gebring om onder ’n maatemmer of onder ’n bed gesit te word nie, of hoe? Dit word gebring om op ’n lampstaander gesit te word, nie waar nie?+