Markus 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 en nadat hy met ’n harde stem uitgeroep het,+ het hy gesê: “Wat het ek met u te doen, Jesus, Seun van die Allerhoogste God?+ Ek stel u onder eed+ by God om my nie te pynig nie.”+
7 en nadat hy met ’n harde stem uitgeroep het,+ het hy gesê: “Wat het ek met u te doen, Jesus, Seun van die Allerhoogste God?+ Ek stel u onder eed+ by God om my nie te pynig nie.”+