Lukas 5:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 In die loop van een van die dae was hy besig om te leer, en Fariseërs en leermeesters van die wet wat uit elke dorpie van Galileʹa en Judeʹa en Jerusalem gekom het, het daar gesit; en Jehovah se krag was daar sodat hy gesond kon maak.+
17 In die loop van een van die dae was hy besig om te leer, en Fariseërs en leermeesters van die wet wat uit elke dorpie van Galileʹa en Judeʹa en Jerusalem gekom het, het daar gesit; en Jehovah se krag was daar sodat hy gesond kon maak.+