Lukas 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En op ’n sabbat het hy deur graanlande geloop, en sy dissipels het die are gepluk+ en dit met hulle hande uitgevrywe+ en geëet.
6 En op ’n sabbat het hy deur graanlande geloop, en sy dissipels het die are gepluk+ en dit met hulle hande uitgevrywe+ en geëet.