Lukas 6:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 ’n Goeie mens bring uit die goeie skat+ van sy hart te voorskyn wat goed is, maar ’n goddelose mens bring uit sy goddelose skat te voorskyn wat goddeloos is; want uit die oorvloed van die hart praat sy mond.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:45 Die Wagtoring,2001/10/15, bl. 23-24
45 ’n Goeie mens bring uit die goeie skat+ van sy hart te voorskyn wat goed is, maar ’n goddelose mens bring uit sy goddelose skat te voorskyn wat goddeloos is; want uit die oorvloed van die hart praat sy mond.+