Lukas 6:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Hy is soos ’n man wat ’n huis bou, wat gegrawe en diep afgegaan en ’n fondament op die rots gelê het. En toe daar ’n vloed+ kom, het die rivier teen dié huis geslaan, maar was nie sterk genoeg om dit te laat wankel nie, omdat dit goed gebou was.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:48 Die Wagtoring,2008/11/1, bl. 29-31 2007/1/1, bl. 32
48 Hy is soos ’n man wat ’n huis bou, wat gegrawe en diep afgegaan en ’n fondament op die rots gelê het. En toe daar ’n vloed+ kom, het die rivier teen dié huis geslaan, maar was nie sterk genoeg om dit te laat wankel nie, omdat dit goed gebou was.+