Lukas 8:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Toe het die hele menigte van die omliggende gebied van die Geraseners hom gevra om van hulle af weg te gaan, want groot vrees het hulle beetgepak.+ Toe het hy in die boot geklim en weggegaan.
37 Toe het die hele menigte van die omliggende gebied van die Geraseners hom gevra om van hulle af weg te gaan, want groot vrees het hulle beetgepak.+ Toe het hy in die boot geklim en weggegaan.