Lukas 10:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Want ek sê vir julle: Baie profete en konings het begeer om die dinge te sien+ wat julle sien, maar het dit nie gesien nie, en om die dinge te hoor wat julle hoor, maar het dit nie gehoor nie.” Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 10:24 Die Wagtoring,2007/2/1, bl. 22-23
24 Want ek sê vir julle: Baie profete en konings het begeer om die dinge te sien+ wat julle sien, maar het dit nie gesien nie, en om die dinge te hoor wat julle hoor, maar het dit nie gehoor nie.”