Lukas 11:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Wanneer ’n onrein gees uit ’n mens uitkom, trek hy deur dor plekke op soek na ’n rusplek, en wanneer hy nie een gevind het nie, sê hy: ‘Ek sal teruggaan na my huis waaruit ek getrek het.’+
24 “Wanneer ’n onrein gees uit ’n mens uitkom, trek hy deur dor plekke op soek na ’n rusplek, en wanneer hy nie een gevind het nie, sê hy: ‘Ek sal teruggaan na my huis waaruit ek getrek het.’+