42 Maar wee julle, Fariseërs, want julle gee die tiende+ van die kruisement en die wynruit en van elke ander groentesoort, maar julle sien die geregtigheid en die liefde vir God oor die hoof! Julle het onder verpligting gestaan om hierdie dinge te doen, maar sonder om die ander na te laat.+