Lukas 13:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Toe het hy vir die wingerdarbeider gesê: ‘Dit is nou al drie jaar+ dat ek vrugte aan hierdie vyeboom kom soek, maar niks vind nie. Kap dit af!+ Waarom moet dit die grond dan nutteloos hou?’ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 13:7 Die Wagtoring,2003/5/15, bl. 25-26 Grootste mens, hfst. 79
7 Toe het hy vir die wingerdarbeider gesê: ‘Dit is nou al drie jaar+ dat ek vrugte aan hierdie vyeboom kom soek, maar niks vind nie. Kap dit af!+ Waarom moet dit die grond dan nutteloos hou?’