Lukas 16:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Maar Abraham het gesê: ‘Kind, onthou dat jy in jou lewe jou goeie dinge ten volle ontvang het, maar Laʹsarus dienooreenkomstig die skadelike dinge. Nou word hy egter hier vertroos, maar jy ly pyn.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 16:25 Jesus – Die weg, bl. 209
25 Maar Abraham het gesê: ‘Kind, onthou dat jy in jou lewe jou goeie dinge ten volle ontvang het, maar Laʹsarus dienooreenkomstig die skadelike dinge. Nou word hy egter hier vertroos, maar jy ly pyn.+