-
Lukas 17:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 Sal hy nie eerder vir hom sê nie: ‘Maak iets vir my aandete gereed, en sit ’n voorskoot aan en bedien my totdat ek klaar geëet en gedrink het, en agterna kan jy eet en drink’?
-