Lukas 17:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 hulle het geëet, hulle het gedrink, manne het getrou, vroue is in die huwelik gegee, tot op daardie dag toe Noag in die ark ingegaan het en die vloed gekom en hulle almal vernietig het.+ Lukas Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 17:27 Grootste mens, hfst. 93
27 hulle het geëet, hulle het gedrink, manne het getrou, vroue is in die huwelik gegee, tot op daardie dag toe Noag in die ark ingegaan het en die vloed gekom en hulle almal vernietig het.+