Lukas 24:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hulle was die Magdaleense Maria en Johanna+ en Maria, die moeder van Jakobus. Ook die res van die vroue+ wat saam met hulle was, het hierdie dinge vir die apostels vertel.
10 Hulle was die Magdaleense Maria en Johanna+ en Maria, die moeder van Jakobus. Ook die res van die vroue+ wat saam met hulle was, het hierdie dinge vir die apostels vertel.