Johannes 1:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Selfs ek het hom nie geken nie, maar Hý wat my gestuur het+ om in water te doop, het vir my gesê: ‘Die een op wie jy die gees sien neerdaal en bly, dit is hy wat in heilige gees doop.’+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 1:33 Grootste mens, hfst. 12
33 Selfs ek het hom nie geken nie, maar Hý wat my gestuur het+ om in water te doop, het vir my gesê: ‘Die een op wie jy die gees sien neerdaal en bly, dit is hy wat in heilige gees doop.’+