Johannes 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En daar was ’n man van die Fariseërs, Nikodeʹmus+ was sy naam, ’n heerser van die Jode.