Johannes 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En dít is die grondslag vir die oordeel, dat die lig+ in die wêreld ingekom het+ maar die mense eerder die duisternis as die lig liefgehad het,+ want hulle werke was goddeloos. Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 3:19 Jesus – Die weg, bl. 44-45 Die Wagtoring,1993/4/1, bl. 13-151991/8/1, bl. 8-13
19 En dít is die grondslag vir die oordeel, dat die lig+ in die wêreld ingekom het+ maar die mense eerder die duisternis as die lig liefgehad het,+ want hulle werke was goddeloos.