Johannes 7:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En daar is onder die skare heelwat op gedempte toon oor hom gepraat.+ Party het gesê: “Hy is ’n goeie man.” Ander het gesê: “Hy is nie, maar hy mislei die skare.”
12 En daar is onder die skare heelwat op gedempte toon oor hom gepraat.+ Party het gesê: “Hy is ’n goeie man.” Ander het gesê: “Hy is nie, maar hy mislei die skare.”