Johannes 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig+ van die wêreld. Hy wat my volg, sal hoegenaamd nie in die duisternis wandel nie,+ maar sal die lig van die lewe besit.” Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 8:12 Die Wagtoring,2009/7/15, bl. 5 Grootste mens, hfst. 68
12 Daarom het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig+ van die wêreld. Hy wat my volg, sal hoegenaamd nie in die duisternis wandel nie,+ maar sal die lig van die lewe besit.”