Johannes 11:44 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 44 Die man wat dood was, het uitgekom, met sy voete en hande met grafdoeke gebind,+ en sy gesig was met ’n doek toegedraai. Jesus het vir hulle gesê: “Maak hom los en laat hom gaan.” Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 11:44 Ontwaak!,2007/10, bl. 29
44 Die man wat dood was, het uitgekom, met sy voete en hande met grafdoeke gebind,+ en sy gesig was met ’n doek toegedraai. Jesus het vir hulle gesê: “Maak hom los en laat hom gaan.”