Johannes 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Wanneer hy, die gees van die waarheid,+ egter kom, sal hy julle in die hele waarheid inlei, want hy sal nie op eie ingewing spreek nie, maar wat hy hoor, sal hy spreek, en hy sal die komende dinge aan julle bekend maak.+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 16:13 God se Koninkryk, bl. 49 Die Wagtoring,2008/4/15, bl. 32 2000/4/1, bl. 8-9
13 Wanneer hy, die gees van die waarheid,+ egter kom, sal hy julle in die hele waarheid inlei, want hy sal nie op eie ingewing spreek nie, maar wat hy hoor, sal hy spreek, en hy sal die komende dinge aan julle bekend maak.+