Johannes 16:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jesus het geweet+ dat hulle hom wou uitvra; daarom het hy vir hulle gesê: “Vra julle onder mekaar hieroor, omdat ek gesê het: Oor ’n klein rukkie sal julle my nie sien nie, en weer oor ’n klein rukkie sal julle my sien?
19 Jesus het geweet+ dat hulle hom wou uitvra; daarom het hy vir hulle gesê: “Vra julle onder mekaar hieroor, omdat ek gesê het: Oor ’n klein rukkie sal julle my nie sien nie, en weer oor ’n klein rukkie sal julle my sien?