Johannes 17:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Jesus het hierdie dinge gespreek, en terwyl hy sy oë na die hemel opgeslaan het,+ het hy gesê: “Vader, die uur het gekom; verheerlik u seun, sodat u seun u kan verheerlik,+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 17:1 Die Wagtoring,2013/10/15, bl. 27
17 Jesus het hierdie dinge gespreek, en terwyl hy sy oë na die hemel opgeslaan het,+ het hy gesê: “Vader, die uur het gekom; verheerlik u seun, sodat u seun u kan verheerlik,+