Johannes 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom het Judas die afdeling soldate en beamptes van die hoofpriesters en van die Fariseërs geneem en met fakkels en lampe en wapens daar gekom.+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 18:3 Jesus – Die weg, bl. 284 Die Wagtoring,1990/10/15, bl. 8
3 Daarom het Judas die afdeling soldate en beamptes van die hoofpriesters en van die Fariseërs geneem en met fakkels en lampe en wapens daar gekom.+