Johannes 21:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: Toe jy jonger was, het jy jouself omgord en rondgegaan waar jy wou. Maar wanneer jy oud word, sal jy jou hande uitsteek en ’n ander sal jou omgord+ en jou bring waar jy nie wil wees nie.”+ Johannes Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 21:18 Grootste mens, hfst. 130
18 Voorwaar, voorwaar, ek sê vir jou: Toe jy jonger was, het jy jouself omgord en rondgegaan waar jy wou. Maar wanneer jy oud word, sal jy jou hande uitsteek en ’n ander sal jou omgord+ en jou bring waar jy nie wil wees nie.”+