Handelinge 7:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Hierdie Moses, wat hulle verloën het deur te sê: ‘Wie het jou as heerser en regter aangestel?’+ dié man het God as heerser sowel as verlosser gestuur+ deur die hand van die engel wat in die doringbos aan hom verskyn het.
35 Hierdie Moses, wat hulle verloën het deur te sê: ‘Wie het jou as heerser en regter aangestel?’+ dié man het God as heerser sowel as verlosser gestuur+ deur die hand van die engel wat in die doringbos aan hom verskyn het.