Handelinge 7:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 Watter een van die profete het julle voorvaders nie vervolg nie?+ Ja, hulle het dié doodgemaak+ wat die koms van die Regverdige+ vooruit aangekondig het, wie se verraaiers en moordenaars julle nou geword het,+
52 Watter een van die profete het julle voorvaders nie vervolg nie?+ Ja, hulle het dié doodgemaak+ wat die koms van die Regverdige+ vooruit aangekondig het, wie se verraaiers en moordenaars julle nou geword het,+