Handelinge 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die Here het vir hom gesê: “Staan op, gaan na die straat wat Reguit genoem word en soek by die huis van Judas ’n man met die naam Saulus, van Tarsus.+ Want kyk! hy is besig om te bid, Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 9:11 Die Wagtoring,2004/9/15, bl. 32 2000/1/15, bl. 28 Ontwaak!,2003/2/8, bl. 24-26
11 Die Here het vir hom gesê: “Staan op, gaan na die straat wat Reguit genoem word en soek by die huis van Judas ’n man met die naam Saulus, van Tarsus.+ Want kyk! hy is besig om te bid,