Handelinge 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ’n sekere vrou met die naam Liʹdia, ’n purperverkoopster, van die stad Tiatiʹra+ en ’n aanbidder van God, het geluister, en Jehovah het haar hart wyd oopgemaak+ om aandag te skenk aan die dinge wat Paulus gesê het. Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 16:14 Getuig, bl. 132
14 En ’n sekere vrou met die naam Liʹdia, ’n purperverkoopster, van die stad Tiatiʹra+ en ’n aanbidder van God, het geluister, en Jehovah het haar hart wyd oopgemaak+ om aandag te skenk aan die dinge wat Paulus gesê het.