-
Handelinge 23:18Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
18 Hierdie man het hom toe geneem en hom na die militêre bevelvoerder toe gelei en gesê: “Die gevangene Paulus het my na hom toe geroep en my versoek om hierdie jong man na u toe te lei, aangesien hy iets het om vir u te vertel.”
-