Handelinge 26:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 wat ek dan ook in Jerusalem gedoen het, en ek het baie van die heiliges in gevangenisse opgesluit,+ waartoe ek volmag van die hoofpriesters ontvang het;+ en wanneer hulle tereggestel moes word, het ek my stem teen hulle uitgebring.
10 wat ek dan ook in Jerusalem gedoen het, en ek het baie van die heiliges in gevangenisse opgesluit,+ waartoe ek volmag van die hoofpriesters ontvang het;+ en wanneer hulle tereggestel moes word, het ek my stem teen hulle uitgebring.